Namibiese dollar

Namibiese geld: 10c, 50c, N$1, N$5

Die Namibiese dollar (kode NAD) is sedert 1993 die geldeenheid van Namibië.[1] Die eenheid word gelykstaande gehou met die Suid-Afrikaanse rand (ZAR). Laasgenoemde is ook 'n amptelike geldeenheid weens Namibië se lidmaatskap in die Gemeenskaplike Monetêre Gebied.

Muntstukke in sirkulasie is: 5, 10, 50 sent, $1 en $5. Banknote is $10, $20, $50, $100 en $200.[2][3]

  1. (en) "History of Namibian Banknotes". Bank of Namibia. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 April 2019. Besoek op 18 April 2019.
  2. (en) "Namibian notes". Bank of Namibia. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 April 2019. Besoek op 18 April 2019.
  3. (en) "Namibia". Banknotenews.com. 8 Mei 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Julie 2019. Besoek op 18 April 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search