Nancy Dow

Nancy Dow
Geboortenaam Nancy Maryanne Dow
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2, insluitende Jennifer Aniston
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1966–69, 2004
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nancy Dow (21 Julie 1936 – 25 Mei 2016) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Ice House (1969) en Pure (2004), en in die televisiereekse The Beverly Hillbillies (1962) en The Wild Wild West (1965).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search