Nechbet

Nechbet
Nechbet met ’n staf en sjenring.
Nechbet met ’n staf en sjenring.
Soort godin  Egipties
Naam in hiërogliewe
n
x
bM22tmwt
Kultussentrum  Necheb
Simbool Valk, sjenring
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte

Nechbet was as ’n vroeë, voordinastiese godin in die Egiptiese mitologie die beskermer van die dodeakker Necheb; haar naam beteken "van Necheb". Sy het later die beskermgodin van Bo-Egipte geword en was een van die twee beskermgodinne van die hele Antieke Egipte nadat Bo- en Benede-Egipte verenig het.[1]

  1. Wilkinson, Richard H. (2003). The Complete Gods and Goddesses of Ancient Egypt. Thames & Hudson. pp. 213–214

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search