Nelson Mandela-universiteit

Nelson Mandela-universiteit

Leuse:For Tomorrow
Gestig:1 Januarie 2005[1]
Tipe:Openbare universiteit
Kanselier:Geraldine Fraser-Moleketi
Personeel:4 063
Studentetal:28 000
Voorgraadse studente:23 500
Nagraadse studente:4 500
Ligging:Gqeberha, Oos-Kaap en
George, Wes-Kaap

34°00′30″S 25°40′14″O / 34.008416°S 25.670586°O / -34.008416; 25.670586
Kampus:voorstedelik
Sport:Aërobiese oefeninge, Atletiek (Baan en veld, landloop en padwedlope), Basketbal, Boks, Boogskiet, Branderplankry, Dans, Gholf, Gimnastiek, Hokkie, Judo, Karate, Krieket, Muurbal, Netbal, Pluimbal, Roei, Rugby, Ruitersport, Sagtebal, Skaak, Sokker, Swem, Tafeltennis, Tennis, Vlugbal.
Kleure:Vlootblou en wit met 'n spatsel donkerrooi
Bynaam:Madibaz
Gelukbringer:Diba die dolfyn
Affiliasies:IAU, AAU, HESA, ACU
Webtuiste:http://www.nmmu.ac.za/

Die Nelson Mandela-universiteit (NMU) is 'n tersiêre opleidingsinstansie in Suid-Afrika wat grotendeels in Gqeberha (voorheen Port Elizabeth) gesetel is. Die universiteit het vanaf sy stigting in 1965 tot in 2005 as die Universiteit van Port Elizabeth (UPE) bekendgestaan, daarna as die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit en van 23 Junie 2016 as die Nelson Mandela-universiteit.[2]

  1. NMMU geskiedenis verkry op 4 Julie 2013 Geargiveer 3 Junie 2013 op Wayback Machine (en)
  2. (en) NMMU gets new name Geargiveer 30 Junie 2016 op Wayback Machine, The Herald, 30 Junie 2016.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search