Nepalees

Nepalees
नेपाली, Nepali 
Uitspraak: [ˈnepali]
Gepraat in: Vlag van Bhoetan Bhoetan
Vlag van Indië Indië
Vlag van Nepal Nepal 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 16 miljoen[1]
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Irannees
  Indo-Aries
   Noord-Indo-Aries
    Sindhi
     Nepalees 
Skrifstelsel: Devanagari 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Nepal Nepal
Vlag van Indië Indië[2]
Gereguleer deur: Language Academy of Nepal
Taalkodes
ISO 639-1: ne
ISO 639-2: nep
ISO 639-3: nep 
Verspreiding van Nepalees

Nepalees (नेपाली, Nepali, [ˈnepali]) is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 16 miljoen mense in Noord-Indië, Nepal en Bhoetan gepraat word.

Die woord "Nepal" in Devanagari-skrif

Dit is die amptelike taal van Nepal en van die Indiese deelstaat Sikkim.

Nepalees word in Devanagari geskryf. Dit is nie verwant aan Newari nie; dié behoort tot die Tibeto-Birmaanse tale.

  1. (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Nepali". Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2020. Besoek op 25 Augustus 2018.
  2. (en) "The Constitution of India" (PDF). Regering van Indië, Departement van Reg en Justisie. 1 Desember 2007 [1950]. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 9 September 2014.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search