Nepherites I

Nepherites I
Nefaaroed I
’n Sfinks van farao Nepherites I (Louvre).
’n Sfinks van farao Nepherites I (Louvre).
Farao van die 29ste Dinastie
Periode 398–393 v.C.
Voorganger Amyrteus
Opvolger Psammoethes
Oorlede 393 v.C.
Nepherites I in Egiptiese hiërogliewe
Praenomen of troonnaam
M23
t
L2
t
N5E10
N35
R8R8R8N36
Nomen of geboortenaam
G39N5
 
N35
G1
M17M17I9
O29
T12
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte

Nepherites I of Nefaaroed I was ’n farao van Antieke Egipte en die stigter van die 29ste Dinastie. Hy het van 398 tot 393 v.C.[1] tydens die Laat Tydperk regeer en was een van die land se laaste plaaslike heersers. Hy was van Mendes, en het dit sy hoofstad gemaak. Hy is ook daar begrawe.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Dodson

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search