Nice-lughawe

Nice Côte d'Azur Lughawe
IATA: NCEICAO: LFMN
Opsomming
Tipe lughawe Publiek
Eienaar/Operateur Aéroports de la Côte d'Azur (ACA)
Bedien Nice, Cannes, die Franse Riviera en die Prinsdom van Monaco
Fokuspunt vir Air France
Air France Hop
easyJet
Hoogte bo seevlak 4 m / vt
Koördinate 43°39′55″N 007°12′54″E / 43.66528°N 7.21500°O / 43.66528; 7.21500
Webtuiste en.nice.aeroport.fr
Landkaart
LFMN NCE is in Frankryk
LFMN NCE
LFMN
NCE

Nice-lughawe in Provence-Alpes-Côte d'Azur-streek

Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
04L/22R 2,570 Teerbeton
04R/22L 2,960 Teerbeton
Helikopterblaaie
Aantal Lengte Oppervlak
m vt
H1 29.25 Teerbeton
H2 29.25 Teerbeton
Statistieke (2019)
Passasiers 14 485 423
Lugbewegings 166 781
Lughawedata van Franse AIP by EUROCONTROL[1]
Statistics[2]

Nice Côte d'Azur-lughawe (Frans: Aéroport Nice Côte d'Azur) (IATA: NCE, ICAO: LFMN) is 'n internasionale lughawe geleë 5,9 km (3,7 myl) suidwes van Nice, in die Alpes-Maritimes-département van Frankryk. Dit is die derde besigste lughawe in Frankryk en dien as 'n fokusstad vir Air France en 'n bedryfsbasis vir easyJet. In 2019 het dit 14 485 423 passasiers hanteer. Die lughawe is 7 kilometer wes van die middestad geplaas, en is die hoofhawe van aankoms vir passasiers na die Côte d'Azur (Franse Riviera).

Weens sy nabyheid aan die Prinsdom Monaco, dien dit ook as die stadstaat se lughawe, met 'n helikopterdiens wat die Prinsdom en lughawe verbind.[3] Sommige lugrederye bemark Monaco as 'n bestemming via Nice-lughawe. [4]

Die reuse beheertoring
  1. "EAD Basic". Ead.eurocontrol.int. Besoek op 25 Mei 2011.
  2. "Nice Côte d'Azur Airport: 2015 airport statistics". Societe.Nice.Aeroport.fr (in Engels). Besoek op 12 Maart 2016.
  3. "Airports Serving Monaco". Angloinfo.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Augustus 2016. Besoek op 14 Junie 2016.
  4. "Route Map Geargiveer op Wayback Machine" in 1993, Trans World Airlines

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search