Nicolas Sarkozy

Nicolas Sarkozy
Nicolas Sarkozy

Ampstermyn
16 Mei 2007 – 15 Mei 2012
Eerste minister François Fillon
Voorafgegaan deur Jacques Chirac
Opgevolg deur François Hollande

Mede-Prins van Andorra
Ampstermyn
16 Mei 2007 – 15 Mei 2012
Eerste minister Albert Pintat
Jaume Bartumeu
Pere López Agràs (waarnemend)
Antoni Martí
Voorafgegaan deur Jacques Chirac
Opgevolg deur François Hollande

Minister van Binnelandse Sake
Ampstermyn
2 Junie 2005 – 26 Maart 2007
Eerste minister Dominique de Villepin
Voorafgegaan deur Dominique de Villepin
Opgevolg deur François Baroin
Ampstermyn
7 Mei 2002 – 30 Maart 2004
Eerste minister Jean-Pierre Raffarin
Voorafgegaan deur Daniel Vaillant
Opgevolg deur Dominique de Villepin

President van die Union pour un Mouvement Populaire
Ampstermyn
28 November 2004 – 14 Mei 2007
Vise Jean-Claude Gaudin
Voorafgegaan deur Jean-Claude Gaudin (waarnemend)
Opgevolg deur Jean-Claude Gaudin (waarnemend)

President van die Algemene Raad van Hauts-de-Seine
Ampstermyn
1 April 2004 – 14 Mei 2007
Voorafgegaan deur Charles Pasqua
Opgevolg deur Patrick Devedjian

Minister van Finansies
Ampstermyn
31 Maart 2004 – 29 November 2004
Eerste minister Jean-Pierre Raffarin
Voorafgegaan deur Francis Mer
Opgevolg deur Hervé Gaymard

Minister van Budget
Ampstermyn
30 Maart 1993 – 11 Mei 1995
Eerste minister Édouard Balladur
Voorafgegaan deur Michel Charasse
Opgevolg deur François d'Aubert

Burgemeester van Neuilly-sur-Seine
Ampstermyn
14 April 1983 – 7 Mei 2002
Voorafgegaan deur Achille Peretti
Opgevolg deur Louis-Charles Bary

Persoonlike besonderhede
Gebore 28 Januarie 1955 (1955-01-28)
Parys, Frankryk
Politieke party Union pour un Mouvement Populaire (sedert 2002)
Rassemblement pour la République (tot 2002)
Eggenoot/-note Marie-Dominique Culioli (1982–1996)
Cécilia Ciganer-Albéniz (1996–2007)
Carla Bruni(2008–hede)
Kind(ers) 4
Alma mater Parys Wes-Universiteit
Institut d'Études Politiques de Paris
Religie Rooms-Katolieke Kerk
Handtekening

Nicolas Sarkozy (uitgesproke as [nikɔˈla saʁkɔˈzi]) (Parys, 28 Januarie 1955), met volle naam Nicolas Pál Stéphane Sárközy de Nagy-Bocsa, was die president van Frankryk vanaf 16 Mei 2007 tot 15 Mei 2012.

Nicolas Sarkozy is die seun van 'n adellike Hongaarse immigrant en 'n Griekse moeder. Sarkozy het na sy studies in Politieke Wetenskappe en Publieke Reg 'n loopbaan as advokaat begin. Sedert 28 November 2004 is hy die voorsitter van Frankryk se grootste konserwatief-burgerlike party Union pour un Mouvement Populaire (UMP), wat in 1976 onder die naam Rassemblement pour la République (RPR) deur Jacques Chirac gestig is.

In die regering van die Eerste Minister Dominique de Villepin het hy die amp van Minister van Binnelandse Sake beklee en daarnaas ook die eretitel "Staatsminister" gedra. Hy was die derde magtigste man in die land na die Staatspresident Jacques Chirac en die eerste minister.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search