Niels Henrik Abel

Niels Henrik Abel
Niels Henrik Abel

Gebore 5 Augustus 1802
Nedstrand, Noorweë
Oorlede 6 April 1829 (op 26)
Froland, Noorweë
Blyplek Noorweë
Burgerskap Noors
Nasionaliteit Noors
Vakgebied Wiskunde
Alma mater Koninklike Frederik-universiteit
Bekend vir Abelse kategorie, Abelse variëteit, Abelse uitbreiding, Abelse groep, Stelling van Abel, Stelling van Abel-Ruffini
Beïnvloed deur Bernt Michael Holmboe
Handtekening

Niels Henrik Abel (5 Augustus 18026 April 1829) was 'n Noorse wiskundige wat die onmoontlikheid van die oplos van vyfdegraadse vergelykings deur middel van wortels bewys het deur die deur hom uitgedinkte wiskundige vertakking groepteorie aan te wend.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search