Nineteen Eighty-Four

Nineteen Eighty-Four

SkrywerGeorge Orwell
OmslagontwerperMichael Kennard
LandVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
TaalEngels
GenreDystopiese, politieke fiksie, sosiale wetenskapfiksie
UitgewerSecker & Warburg
Uitgegee8 Junie 1949
MediumDruk (Gebind en sagteband)
Bladsye328

Nineteen Eighty-Four (Negentien-vier-en-tagtig1984) is 'n distopiese roman deur die Britse skrywer George Orwell, grootliks geskryf in 1948 en gepubliseer in 1949. In hierdie boek bied Orwell sy visie op die Westerse wêreld in 1984, waarin die enkeling in 'n heeltemal hopelose stryd teen 'n totalitêre regime ondergaan. Dit is 'n waarskuwing teen totalitêre regimes, soos Nazi-Duitsland wat toe pas verslaan is en Josef Stalin se Sowjetunie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search