Noordelike Waterslang

Noordelike Waterslang
Latynse naam Hydra
Genitief Hydrae
Afkorting Hya
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 8-15h
Deklinasie -20º
Grootte 1 303 vk. grade (1ste)
Kwadrant SQ2
Besonderhede
Hoofsterre 17
Helderste ster Alpha Hydrae (Alphard)
Naaste ster LHS 3003
Sterre helderder as 3 m 2
Sterre met planete 16
Messier-voorwerpe 3
Bayer-/Flamsteed-sterre 75
Meteoorreëns Alpha Hydrids, Sigma Hydrids
Aangrensende sterrebeelde
Lugpomp, Kreef, Klein Hond, Sentour, Kraai, Beker, Leeu, Weegskaal, Wolf (hoek), Eenhoring, Agterdek, Kompas, Sekstant , Maagd
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Die Noordelike Waterslang (Latyn: Hydra) is teen 1 303 vierkante grade die grootste van die 88 moderne sterrebeelde. Dit is ook een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search