Nuwe Testament

Matteus 6:4-32 [1] uit die Kodeks Sinaiticus (vierde eeu)

Die Nuwe Testament is die tweede deel van die Bybel en bestaan uit 27 boeke. Die boeke beskryf die lewe van Jesus Christus (die evangelies), die optree van die eerste Christene (Die handelinge van die apostels),[2] verder briewe van die apostels oor die Christelike geloof,[2] en as laaste 'n boek met profesieë oor die eindtyd (Die openbaring aan Johannes).

Die Nuwe Testament is in die tweede helfte van die 1ste eeu in die Griekse taal geskryf.

  1. Matteus 6, 1983-Vertaling, Bybelgenootskap van Suid-Afrika
  2. 2,0 2,1 Veral dié van die apostel Paulus

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search