Nylrivier

Hierdie artikel handel oor die bekende, langste rivier in die wêreld. Vir die rivier in Suid-Afrika, sien Nylrivier (Suid-Afrika).
አባይ ወንዝ, ʿAbbai - النيل, an-Nīl – Nile - ⲫⲓⲁⲣⲱ, P(h)iaro
Die Nylrivier in Egipte.
Die Nylrivier in Egipte.
Die Nylrivier in Egipte.

Die stroomgebied van die Nylrivier.

Oorsprong Wit Nyl (Burundi)
Blou Nyl (Ethiopië)
Monding Nyldelta, Egipte
Middellandse See
Stroomgebied Demokratiese Republiek van die Kongo, Tanzanië, Burundi, Rwanda, Uganda, Kenia, Suid-Soedan, Ethiopië, Soedan, Eritrea, Egipte
Lengte 6 650 km (4 132 myl)
Oorspronghoogte 2 700 m (8 858 voet)
Mondinghoogte 0 m
Gemiddelde afloop 2 830 m³/s (99 941 ft³/s)
Stroomgebiedopp. 3 400 000 km² (1 312 747 myl²)
Kaart van die Nylrivier-bekken in Afrika.
Kaart van die Nylrivier-bekken in Afrika.

Die Nylrivier (Amharies: አባይ ወንዝ, ʿAbbai; Arabies: النيل, an-Nīl; Engels: Nile; Kopties: ⲫⲓⲁⲣⲱ, P(h)iaro) is 'n groot noord-vloeiende rivier in Afrika. Die rivier, met 'n lengte van 6 650 km (4 132 myl), word algemeen beskou as die langste rivier in die wêreld.[1] Dit is egter omstrede (en nog nie duidelik nie) of hy nie na die Amasonerivier as die tweede langste rivier gerangskik moet word nie.[2]

  1. (en) Rivier Geargiveer 30 Oktober 2009 op Wayback Machineop Encarta (Besoek op 3 Oktober 2006). op 1 November 2009.
  2. "How Long Is the Amazon River?" (in Engels). Encyclopædia Britannica. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Mei 2020. Besoek op 29 April 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search