Oita-prefektuur

Kaart
Vlag van die Oita-prefektuur

Oita-prefektuur (大分県 Oita-ken?) is een van die 47 prefekture van Japan. Oita is die hoofstad en belangrikste stedelike gebied.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search