Okeanied

Die Okeaniede. Gustave Doré, 1860

Die Okeaniede (Grieks: Ὠκεανίδες, meervoud van Ὠκεανίς) was in die Griekse mitologie die 3 000 dogters van die Titane Okeanos en Tethis. Elk was die beskermer van ’n spesifieke fontein, rivier, oseaan, meer, blom of wolk. Okeanos en Tetis het ook 3 000 seuns, die riviergode Potamiede, gehad.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search