Olimpiese Winterspele 1956

VIIe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 1956

Gehou in Cortina d'Ampezzo, Italië
Deelnemende lande 32
Deelnemende atlete 821 (687 mans, 134 vroue)[1]
Items 24 in 4 sporte
Openingseremonie 26 Januarie 1956
Sluitingseremonie 5 Februarie 1956
Amptelik geopen deur President Giovanni Gronchi
Atlete-eed Giuliana Minuzzo (alpeski)
Beampte-eed (sedert 1972)
Olimpiese vlam Guido Caroli (langbaanskaats)
Vorige Spele 1952: Oslo (Noorweë)
Volgende Spele 1960: Squaw Valley (VSA)

Die Olimpiese Winterspele 1956 (Italiaans: VII Giochi olimpici invernali), amptelik bekend as die VIIde Olimpiese Winterspele, is tussen 26 Januarie en 5 Februarie 1956 in Cortina d'Ampezzo, Italië, aangebied. Die ander kandidaatstede was Colorado Springs en Lake Placid in die Verenigde State asook Montreal in Kanada. Die Olimpiese Somerspele 1956 is in Melbourne, Australië, aangebied.

Die Sowjetunie stuur vir die eerste keer 'n afvaardiging na die Winterspele en maak skoonskip deur die meeste medaljes te verower.

  1. (en) "The Olympic Winter Games Factsheet" (PDF). Internasionale Olimpiese Komitee. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 November 2018. Besoek op 20 Januarie 2018.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search