Oos

'n Windroos wat die windrigtings aandui.

Oos is een van die vier hoof windrigtings. Die ander hoof windrigtings is: noord, suid en wes.

Oos is direk teenoorgesteld van wes, soos suid die teenoorgestelde rigting van noord is.

Die woord oos is afgelei van Oriënt wat letterlik beteken: die son kom in die ooste op.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search