Oos-Kaap

Provinsie Oos-Kaap
Eastern Cape Province
Mpuma-Koloni

Vlag

Wapen
Ligging van die Oos-Kaap
Hoofstad Bhisho (voorheen Bisho)
Grootste stad Port Elizabeth
Premier Oscar Mabuyane (ANC)
Oppervlakte
– Totaal
Geranglys 2de
168 966 vk km
Bevolking[1]
 - Totaal (2011)
 - Bev.digtheid
Geranglys 3de
6 562 053
39 / vk km
Tale[1] Xhosa (78,8%), Afrikaans (10,6%), Engels (5,6%), Suid-Sotho (2,5%)
Etniese verdeling[1] Swart mense (86,3%), Kleurlinge (8,3%), Blankes (4,7%), Asiërs (0,4%)

Die Oos-Kaap (Engels: Eastern Cape, Xhosa: IPhondo yaMpuma-Koloni) is een van die nege provinsies van Suid-Afrika. Die hoofstad is Bhisho. Die provinsie is in 1994 gevorm met die samevoeging van die oostelike deel van die voormalige Kaapprovinsie en die "tuislande" Ciskei en Transkei.

Setel van die Oos-Kaapse Provinsiale Wetgewer in Bhisho

Die stede en belangrikste dorpe is Port Elizabeth, Oos-Londen, Grahamstad, King William's Town, Queenstown, Uitenhage, Jeffreysbaai, Mthatha (voorheen Umtata), Aliwal-Noord, Graaff-Reinet en Cradock.

  1. 1,0 1,1 1,2 (en) "2011-sensus" (PDF). Statistiek Suid-Afrika. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 13 November 2015. Besoek op 13 November 2015.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search