Operasie Entebbe

Operasie Entebbe
Deel van die Arabies-Israeliese konflik

Israeliese kommando's van die Sayeret Matkal na die operasie
Datum 4 Julie 1976
Ligging Lughawe Entebbe, Uganda
Resultaat Missie suksesvol; 102 (uit 106) gyselaars bevry[1]
Strydende partye
Vlag van Israel Israel Populêre Front vir die Bevryding van Palestina – Eksterne Operasies
Rewolusionêre Selle
Vlag van Uganda Uganda
Bevelvoerders
Vlag van Israel Yekutiel Adam
Vlag van Israel Dan Shomron
Vlag van Israel Benjamin Peled
Vlag van Israel Jonatan Netanyahu (†)
Wadie Haddad
Wilfried Böse (†)
Vlag van Uganda Idi Amin
Sterkte
100 spesiale magte 7 kapers
Ongevalle
1 spesiale maglid dood
7 spesiale maglede gewond
al 7 kapers dood
45 Ugandese soldate dood[2]
11 MiG-17 vliegtuie vernietig
4 gyselaars dood
10 gyselaars gewond
Toring van die voormalige Lughawe Entebbe

Operasie Entebbe is 'n militêre maneuver wat deur die Israeli-weermag in 1976 uitgevoer is om 103 gekaapte vliegtuigpassasiers in Uganda van hul kapers te bevry. Die operasie het gedurende die nag van 3 Julie en die vroeë oggendure van 4 Julie 1976 plaasgevind. Oorspronklik is dit "Operasie Donderslag" deur die Israeli-beplanners gedoop, maar later amptelik herbenoem as "Operasie Jonatan", ter ere van die Israeli-bevelvoerder. Dié grondbevelvoerder, kolonel Jonatan "Jonie" Netanyahu is ook die enigste Israeliese soldaat wat in die aanval gesterf het. Drie gyselaars sterf en vyf Israeli-kommandolede is gewond. 'n Vierde gyselaar is deur Ugandese weermagoffisiere by 'n nabygeleë hospitaal vermoor.[3]

  1. McRaven, Bill. "Tactical Combat Casualty Care – November 2010". MHS US Department of Defense (in Engels). MHS US Department of Defense. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Desember 2016. Besoek op 9 Februarie 2012.
  2. Entebbe: The Most Daring Raid of Israel's Special Forces, The Rosen Publishing Group, 2011, van Simon Dunstan, b. 58
  3. "Body of Amin Victim Is Flown Back to Israel." New York Times. 4 Junie 1979, Maandag, p. A3.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search