Orde van Lenin

Die Orde van Lenin (Russies: Орден Ленина, Orden Lenina), wat genoem is na Wladimir Lenin, die leier van die Russiese Rewolusie van 1917, was die hoogste toekenning in die Sowjetunie. Dit is op 6 April 1930 deur die Sentrale Uitvoerende Komitee ingestel.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search