Orde van die Britse Ryk

Grootkruis van die Orde van die Britse Ryk.
’n MBE-medalje met ’n burgerlike band.

Die Orde van die Britse Ryk (Engels: Most Excellent Order of the British Empire) is die jongste ridderorde in Brittanje en die Statebond.[1] Dit is op 4 Junie 1917 deur koning George V gestig en het vyf klasse, burgerlik en militêr. 'n Lid van die eerste twee klasse is ’n ridder of dame.[2]

Daar is ook die verwante Britse Ryk-medalje, waarvan die lede by die orde ingelyf is, maar nie lede van die orde is nie.

  1. "Order of the British Empire". The Official Website of the British Monarchy (in Engels). The Royal Household. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 April 2020. Besoek op 24 Augustus 2009.
  2. London Gazette, uitg. 30250, bylae 2. 24 Augustus 1917

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search