Orrel

'n Ou pyporrel in Strasbourg, Frankryk.

'n Orrel is 'n klawerbord-musiekinstrument wat uit meer as een afdeling bestaan. Elke afdeling word op sy eie klawerbord of manuaal met die hande gespeel, en die pedale met die voete. Die orrel is 'n relatiewe ou musiekinstrument wat terugdateer van die tyd van Ctesibius van Alexandrië.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search