Oskies | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Samnium, Kampanië, Lucania, Kalabrië en Abruzzo | |
Gebied: | Italië | |
Totale sprekers: | uitgesterf | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Italies Oskies-Umbries Oskies | |
Skrifstelsel: | Oud-Italiese alfabet | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | -
| |
ISO 639-2: | -
| |
ISO 639-3: | osc
| |
![]() | ||
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Oskies is 'n Italiese taal met as kerngebied Samnium en Kampanië, die gebied van Bruttii en 'n deel van Sisilië. Saam met onder meer Umbries vorm Oskies die Sabelliese tale tak.
Oskies is bekend uit inskripsies vanaf 400 v.C.. Van die totale korpus, wat uit ongeveer 250 inskripsies bestaan, is die Tabula Bantina en die Cippus Abellanus die belangrikste. Die taal is al sedert die Oudheid uitgesterf. Dialekte van Oskies is: Samnities, Marrucinies, Paelignaans, Vestiniaans, Sabyns, Volskies en Marsies.
Oskies maak gebruik van die Latynse, Griekse en 'n eie, Oskiese alfabet.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search