Ossewa

'n Ossewa vervoer wol in Nieu-Seeland.
'n Ossewa met vier wawiele.
Voorkant van 'n ossewa.

Die ossewa was 'n tradisionele vervoermiddel, veral in Suidelike Afrika, maar ook in Nieu-Seeland en Australië waar dit as die "bullock wagon" bekend gestaan het. Die eerste aangetekende gebruik van 'n ossewa was in ongeveer 1670[verwysing benodig], maar ossewaens is tot in moderne tye saam met karre ingespan.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search