Padda

Padda
'n Rooioogboompadda (Litoria chloris, bo), en die roep van 'n lanspadda (Litoria microbelos), albei van Australië
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Anura

Merrem, 1820
Subordes

Archaeobatrachia
Mesobatrachia
Neobatrachia

     verspreiding van paddas

'n Padda is 'n koudbloedige, stertlose dier wat aan die klas amfibieë behoort. "Amfi-" (beide) en "bios" (lewe) dui op hul tweeledige lewenswyse wat naamlik op land en in die water plaasvind.

Wanneer hulle uitbroei kry hulle (nes visse) suurstof uit die water met hul kieue en swem met hul afgeplatte sterte. Sodra hulle groter word en van gedaante verwissel, haal hulle in die lug asem soos alle landdiere en verloor hul stert.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search