Panama

Republiek Panama
República de Panamá (Spaans)
Vlag van Panama Wapen van Panama
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Pro Mundi Beneficio
(Latyn vir: "Tot voordeel van die wêreld")
Volkslied: Himno Istmeño
(Spaans vir: "Volkslied van die landengte")
Ligging van Panama
Hoofstad Panamastad

8°58′N 79°32′W / 8.967°N 79.533°W / 8.967; -79.533

Grootste stad Panamastad
Amptelike tale Spaans
Regering Unitêre presidensiële
grondwetlike republiek
José Raúl Mulino
Onafhanklikheid
• van die Spaanse Ryk
Groot-Colombia
• van Colombia

28 November 1821
Desember 1821
3 November 1903
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
75 420[1] km2  (118de)
29 120 myl2
2,9
Bevolking
 - 2024-skatting
 - 2010-sensus
 - Digtheid
 
4 470 241[1] (127ste)
3 405 813[2]
59,3 / km2 (122ste)
153,5 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2024-skatting

$202,013 miljard[3] (79ste)
$44 797[3] (57ste)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2024-skatting

$87,347 miljard[3] (72ste)
$19 369[3] (51ste)

MOI (2022) 0,820[4] (57ste)  –  hoog
Gini (2017) 49,9[5](6de) –  hoog
Geldeenheid Balboa (PAB)
Amerikaanse dollar ($) (USD)
Tydsone
 - Somertyd
OST (UTC-5)
nie toegepas nie (UTC-5)
Internet-TLD .pa
Skakelkode +507

Panama (Spaans: Panamá, [panaˈma]), amptelik die Republiek Panama (República de Panamá; [re'puβlika ðe pana'ma]), is die suidelikste land van Sentraal-Amerika. Die Republiek Panama is 'n land in die suidooste van Sentraal-Amerika; dit word in die noorde deur die Karibiese See en in die suide deur die Stille Oseaan begrens. In die ooste grens dit aan Colombia en in die weste aan Costa Rica.

Nasa-Satellietbeeld van Panama
Kaart van Panama
Topografiese kaart van Panama

Sy status as 'n transitoland het hom 'n vroeë ontmoetingspunt van kulture van dwarsoor die wêreld gemaak. Die Panamakanaal is in die land geleë, wat ontwerp is om skeepverkeer te verbeter tussen die Atlantiese en die Stille Oseaan. Die kanaal het wêreldhandel sterk beïnvloed. Op die oomblik bied Panama deur sy geografiese posisie 'n breë platform van mariene en finansiële dienste, handel, behuising aan die wêreld. Dit sluit die Colon Free Zone in.

Met 'n bevolking effe meer as drie miljoen mense het Panama 'n bevoorregte posisie in Latyns-Amerika wat groei en ontwikkeling betref, soos die per capita inkomste, die vlak van ekonomiese groei, globalisering en lewensverwagting. Panama word, sonder inagneming van die verdeling van rykdom, as 'n medium-hoë inkomste beskou.

  1. 1,0 1,1 (en) "Panama". Central Intelligence Agency. Besoek op 1 Julie 2024.
  2. (es) "Distribución territorial y migración interna en Panamá: Censo 2010" (PDF). INEC. 2014. p. 2. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 14 November 2015. Besoek op 2 Julie 2019.
  3. 3,0 3,1 3,2 3,3 (en) "Panama". Internasionale Monetêre Fonds. April 2024. Besoek op 1 Julie 2024.
  4. (en) "Human Development Report 2023/2024" (PDF). United Nations Development Programme. 13 Maart 2024. Besoek op 1 Julie 2024.
  5. (en) "Gini Index – Panama". Wêreldbank. Besoek op 1 Julie 2024.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search