Parlement van Kanada

Die Kanadese parlementsgebou in Ottawa
Die Kanadese Parlement op die Parlementsheuwel
Die vlag van die Kanadese goewerneur-generaal.

Die Kanadese Parlement (Engels: Parliament of Canada; Frans: Parlement du Canada) is die instelling wat wette skep vir die Kanadese nasie. Die parlement bestaan uit drie dele nl. die Kroon, die Senaat (of Hoërhuis) en die Laerhuis.[1] Die Parlement is geleë in Ottawa, Ontario, Kanada.

  1. http://www.gg.ca/document.aspx?id=13264

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search