Patroklos

Patroklos, deur Jacques-Louis David (1780)

In die Griekse mitologie, soos vertel in Homeros se Ilias,[1] was Patroklos (Grieks: Πάτροκλος, "glorie van die vader") ’n goeie vriend van Achilles. Hy was die seun van Menoetius, seun van Aktor,[2][3] die koning van Opus, en deur sy ouma Aigina, Achilles se kleinneef.

  1. Martin, Richard (2011). The Iliad of Homer. Chicago, IL: The University of Chicago Press.
  2. Homeros. "online text". Ilias. Perseus Digital Library. 11.785.
  3. Homeros (1924). Die Ilias, in Engels vertaal deur. Vertaal deur Murray, A.T. Ph.D. Cambridge, MA; Londen, VK: Harvard University Press; William Heinemann, Ltd. "Aanlyn weergawe". Perseus Digital Library.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search