Peggy Nadramia

Peggy Nomeupau Nadramia is 'n Amerikaanse redakteur van tydskrifte en 'n administrateur van die Kerk van Satan waar sy tans ook die amp van Hoëpriesteres beklee. Haar amptelike titel is Magistra Nadramia.

Sy is op 30 April 2002 deur die vroeëre Hoëpriesteres Blanche Barton benoem en het reeds sedert Mei 2001 as Magistra Templi Rex gedien.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search