Pelagiese sone

Skematiese voorstelling van die verskillende subsones binne in die pelagiese sone.

Die pelagiese sone is die deel van die oop see of oseaan wat nie naby die kus of bodem is nie. Die woord is afgelei van die Griekse woord, "πέλαγος" (pélagos), wat rofweg as "see" vertaal kan word, maar meer akkuraat oop of diep see beteken.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search