Permocupedidae | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Arthropoda |
Klas: | Insecta |
Orde: | Coleoptera |
Suborde: | †Protocoleoptera |
Superfamilie: | †Permocupedoidea |
Familie: | †Permocupedidae |
Permocupedidae is 'n familie van Protocoleoptera in die superfamilie Permocupedoidea. 'n Monotipiese genus met die spesie Linicupes yinpinensis is in 2014 vanaf fossiele uit die laat Perm wat in China gevind is, beskryf.[1]
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search