Petrol

Petrolpompe
'n Petrolkan.

Petrol is 'n vloeibare brandstof wat van ruolie, aardgas of steenkool gemaak word. Dit word veral as brandstof in binnebrandenjins gebruik. Dit bestaan hoofsaaklik uit koolwaterstowwe, het 'n lae viskositeit (dus hoë vloeibaarheid) en 'n redelike lae kookpunt.

Petrol en diesel is die algemeenste brandstowwe wat vir motorvervoer gebruik word, en speel dus 'n belangrike rol in die ekonomie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search