Petronas-torings

Die Petronas-torings in April 2010

Die Petronas-torings, ook bekend as die Petronas-tweelingtoring (Maleis: Menara Petronas, of Menara Berkembar Petronas), is 'n tweelingtoring in Kuala Lumpur, Maleisië. Volgens die "Council on Tall Buildings and Urban Habitat" (CTBUH) se ranglys was dit van 1998 tot 2004 amptelik die hoogste gebou ter wêreld, en is steeds die hoogste tweelingtoring ter wêreld. Die geboue, saam met die nabygeleë Kuala Lumpur-toring, is 'n onmiskenbare landmerk van Kuala Lumpur.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search