Pieter III van Rusland

Pieter III
Keiser van die Hele Rusland
Keiser Pieter III
Dinastie Romanof
Bewind 1762
Volle naam Karl Peter Ulrich
Ander titels Tsaar
Hertog van Holstein-Gottorp
Koning van Finland
Gebore 21 Februarie 1728
Gesterf 17 Julie 1762
Voorganger Elisabeth
Opvolger Katharina II
Gade Katharina II
Kinders Paul (?)
Anna Petrowna (?)
Vader Charles Frederick, hertog van Holstein-Gottorp
Moeder Anna Petrowna van Rusland

Pieter III Fjodorowitsj (Russies: Пётр III Фёдорович; Pjotr III Fjodorowitsj; 21 Februarie 172817 Julie 1762) was in 1762 ses maande lank keiser van Rusland. Volgens die meeste historici was hy onvolwasse en uiters pro-Pruisies, wat hom ’n baie ongewilde leier gemaak het. Sy bewind is omvergewerp in ’n staatsgreep deur sy vrou, Katharina die Grote


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search