Pietermaritzburg

Pietermaritzburg
Stad
Pietermaritzburg se stadsaal uit die jaar 1893 is na bewering die grootste baksteengebou in die Suidelike Halfrond. Die stadsaal is in 1895 deur 'n brand verwoes en in 1901 herbou.
Pietermaritzburg se stadsaal uit die jaar 1893 is na bewering die grootste baksteengebou in die Suidelike Halfrond. Die stadsaal is in 1895 deur 'n brand verwoes en in 1901 herbou.
Byname: 
Maritzburg, PMB
Leuse(s): 
"City of Choice"[1] (Stad van keuse)
Pietermaritzburg is in KwaZulu-Natal
Pietermaritzburg
Pietermaritzburg
 Pietermaritzburg se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°37′S 30°23′O / 29.617°S 30.383°O / -29.617; 30.383
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikUmgungundlovu
MunisipaliteitMsunduzi
Stigting1838[2]
Regering
 • BurgemeesterZanele Hlatshwayo[3] (ANC)
Oppervlak
 • Totaal126,15 km2 (48,71 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[4]
 • Totaal223 448
 • Digtheid1 771/km2 (4 590/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense14,2%
 • Indiërs/Asiërs8,4%
 • Bruin mense6,9%
 • Swart mense70,0%
 • Ander0,5%
Taal (2011)
 • Zoeloe 57,0%
 • Engels 28,9%
 • Afrikaans 4,2%
 • Xhosa 3,5%
 • Ander 6,3%
Poskode (strate)
3180
Poskode (posbusse)
3180
Skakelkode034
WebwerfMsunduzi-munisipaliteit

Pietermaritzburg (ook bekend slegs as Maritzburg) is die hoofstad van die provinsie KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die stad, wat 596 meter bo seevlak in die hart van Zoeloeland lê, was oorspronklik die eerste hoofstad van die Boererepubliek Natalia. Desondanks het die stad vandag 'n sterk Britse voorkoms. Danksy die bewaring van sy historiese geboue word Pietermaritzburg dikwels as een van die mooiste Victoriaanse stede in Afrika beskryf.[5]

  1. "www.msunduzi.org.za". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Oktober 2017. Besoek op 12 Augustus 2010.
  2. "Chronological order of town establishment in South Africa based on Floyd (1960:20-26)" (PDF) (in Engels). pp. xlv–lii. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 Julie 2019. Besoek op 16 Januarie 2014.
  3. "Zanele Hlatshwayo is die eerste swart vroulike burgemeester van PMB" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 20 Augustus 2011. Besoek op 12 Augustus 2010.
  4. 4,0 4,1 4,2 4,3 "Hoofplek Pietermaritzburg". Sensus 2011.
  5. Williams, Janet: Pietermaritzburg – Victoriaanse stad. In: Suid-Afrikaanse Panorama, volume 32, nommer 8 (Augustus 1987), bl. 48

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search