Piran

Piran

Pirano
'n Uitsig oor Piran
'n Uitsig oor Piran
Wapen van Piran
Wapen
Piran is in Slowenië
Piran
Piran
Koördinate: 45°31′42″N 13°34′06″O / 45.52833°N 13.56833°O / 45.52833; 13.56833
LandVlag van Slowenië Slowenië
DistrikPrimorska
MunisipaliteitPiran
Regering
 • BurgemeesterPeter Bossman (SD)
Oppervlak
 • Totaal0,7 km2 (0,3 vk. myl)
Hoogte
0,09 m (,31,42 ft)
Bevolking
 • Totaal4 092
 • Digtheid5 875/km2 (15 220/vk. myl)
TydsoneUTC+1 (MET)
 • SomertydUTC+2 (MEST)
Webwerfpiran.si

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Piran (Italiaans: Pirano) is 'n dorpie in die suidweste van Slowenië aan die Golf van Piran in die Adriatiese See. Dit is een van drie belangrike stede in Istrië in Slowenië. Die dorp is ryk aan Middeleeuse argitektuur met smal strate en kompakte huise. Piran is die administratiewe sentrum van die omgewing en een van Slowenië se grootste toerisme-aantreklikhede. Tot die middel van die 20ste eeu was Italiaans die oorheersende taal, maar soos wat die demografie verskuif het, het dit plek gemaak vir Sloweens.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search