Piton

Apollo maak Piton dood. ’n Gravering uit 1581 deur Virgil Solis vir Ovidius se Metamorfoses, Boek I.

Piton (Grieks: Πύθων) was in die Griekse mitologie die slang, wat soms as ’n Middeleeuse draak uitgebeeld is, wat in die middel van die aarde gewoon het. Dié plek was volgens die Antieke Grieke by Delphi.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search