Polis, meervoud poleis (Oudgrieks: πόλις, πόλεις) beteken stad in Grieks. Dit is ook vir ’n sosiaal-politieke of sosiaal-geografiese gegewe gebruik. Die term dui ook dikwels op ’n Griekse stadstaat.
Die Griekse polis het in die Argaïese tydperk ontstaan en het bestaan tot in die Romeinse tyd.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search