Porselein

Kaolien

Porselein is 'n materiaal wat vir breekware, gereedskap en in die elektrotegniese nywerheid (as isolering) gebruik word. Dit is danksy die ligte gewig, maklike installasie en onderhoud van porseleinpanele ook geskik as afwerking vir die fasades van geboue. Porselein word van kaolien (porseleinaarde), veldspaat en kwarts gemaak, nat op 'n pottebakkersskyf gevorm en twee keer in 'n oond gebrand. By die tweede keer word 'n glasuur aangebring. Harde porselein bevat 'n groter aandeel kaolien.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search