Pous Johannes XXII

Pous Johannes XXII
Geboortenaam Jacques Duèze
Pontifikaat begin 7 Augustus 1316
Pontifikaat eindig 4 Desember 1334
Voorganger Clemens V
Opvolger Benedictus XII
Gebore 1249
Cahors, Frankryk
Sterf 4 Desember 1334
Avignon, Frankryk
Ander pouse genaamd Johannes

Johannes XXII was die 196ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk en die tweede pous wat in Avignon gebly het van 1316 tot 1334. Hy is een van die min pouse wat van kettery beskuldig is.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search