Pous Pius XII

Pous Pius XII
Geboortenaam Eugenio Maria Giuseppe Giovanni Pacelli
Pontifikaat begin 2 Maart 1939
Pontifikaat eindig 9 Oktober 1958
Voorganger Pius XI
Opvolger Johannes XXIII
Gebore 2 Maart 1876
Rome, Italië
Sterf 9 Oktober 1958
Castel Gandolfo, Italië
Ander pouse genaamd Pius

Pius XII was die 260ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk vir 19 jaar, 7 maande en 8 dae, van 1939 tot 1958. Voor sy verkiesing as pous was Pius nuntius in Duitsland en kardinaal-staatsekretaris. In die funksie sluit hy die berugte “Reichskonkordaat” met die Hitlerregering. Na die oorlog tree Pius baie versoenend op teen die Spil-moondhede en hulle satelliete. Hy was ‘n bitter vyand van die kommunisme en het veral streng opgetree teen die lede van die Italiaanse kommunistiese party. Hy stel die dogma van Maria se hemelvaart in.

Pius XII het ‘n einde gebring aan die Italiaanse meerderheid in die kollege van kardinale.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search