Pous Urbanus VI

Pous Urbanus VI
Geboortenaam Bartolomeo Prignano
Pontifikaat begin 8 April 1378
Pontifikaat eindig 15 Oktober 1389
Voorganger Gregorius XI
Opvolger Bonifatius IX
Gebore 1318
Napels, Italië
Sterf 15 Oktober 1389
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Urbanus

Urbanus VI was die 202de pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1378 tot 1389. Hy was die laaste pous wat nie 'n kardinaal was toe hy verkies is nie. Die naam ‘Urbanus’ beteken 'beskaafde'.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search