Prinsdom van Wallis

Tywysogaeth Cymru
Principality of Wales

Prinsdom van Wallis
1216 – 1542
Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Ligging of Wallis
Ligging of Wallis
Hoofstad Garth Celyn en Dolwyddelan
Taal/Tale Wallies
Regering Monargie
Prins
 - 1216–1240 Llywelyn I
 - 1240–1246 Dafydd I
 - 1246–1282 Llywelyn II
 - 1282–1283 Dafydd II
Wetgewer Parlement
Geskiedenis
 - Verenig 1216
 - Unie van die Krone
 - 1535 Unie 1 Januare

Die Prinsdom van Wallis (Wallies: Tywysogaeth Cymru, Engels: Principality of Wales) was 'n staat geleë in Wes-Europa op die Eiland Groot-Brittanje in Wallis. Dit het bestaan van 1216 tot met die Act of Union 1535 wat dit verenig het met die Koninkryk van Engeland (927—1649 en 1660–1707).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search