Pula

Hierdie artikel handel oor die hawestad in Kroasië. Vir Botswana se geldeenheid sien Botswana pula.

Pula

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Kroasië Kroasië
 Provinsie Istrië
 Koördinate 44°52′N 13°51′O / 44.867°N 13.850°O / 44.867; 13.850
 Stigting 45 v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 51,65 vk km
 Hoogte bo seevlak 30 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2019) 57 460
 - Bevolkingsdigtheid 1 100/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Boris Miletić (IDS)
 Amptelike webwerf pula.hr Geargiveer 8 Maart 2017 op Wayback Machine
Die hawe van Pula
Die Arena van Pula
Tempel van Augustus

Pula (Italiaans: Pola) is 'n hawestad in die weste van Kroasië langs die Middellandse See. Tot en met 1797 was die stad 'n Venesiaanse besitting en het daarna onder Habsburgs-Oostenrykse bewind gekom. In 1918, ná die Eerste Wêreldoorlog, is Pula weer by Italië ingelyf. Ná die Tweede Wêreldoorlog is die stad by Joego-Slawië ingelyf. Sedert 1991 is die stad in Kroasië geleë nadat dié land sy onafhanklikheid verkry het. In 1946 was nog 90% van die bewoners etniese Italianers, maar die meeste van hulle het na Italië geëmigreer.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search