’n Pulsar in sterrekunde is ’n digte, vinnig draaiende neutronster wat elektromagnetiese straling uitstuur. Dié straling word op die Aarde waargeneem in die vorm van vinnige pulse. Die naam pulsar kom van "pulserende radiobron" (pulsating radio-source).
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search