Qantas

Qantas
'n Qantas A380-800
IATA ICAO Roepteken
QF QFA QANTAS
Gestig16 November 1920 (1920-11-16)
Winton, Queensland, Australië
HoofspilleSydney-lughawe
Melbourne-lughawe
Brisbane-lughawe
Sekondêre spilleAdelaide-lughawe
Perth-lughawe
Fokusstede
LojaliteitsprogramQantas Frequent Flyer
AlliansieOneworld
Subsidiêre
  • QantasLink
  • Jetstar
  • Qantas Freight
  • Qantas Holidays
  • Express Ground Handling
  • Qantas Ground Services
Vlootgrootte126
Bestemmings85[3]
Verhandel asS&P/ASX 200
HoofkantoorMascot, Nieu-Suid-Wallis, Australië.[4]
SleutelpersoneRichard Goyder[5] (Voorsitter)
Alan Joyce[5] (HUB)
Omset A$17,96 miljard (2019)[6]
Bedryfsinkomste A$1,64 miljard (2019)
Totale bates A$19,3 miljard (2019)
Totale ekwiteit A$3,43 miljard (2019)
Werknemers 30 179 (2019)[7]
Webwerfqantas.com

Qantas (/ˈkwɒntəs/ KWON-təs) (IATA: QF, ICAO: QFA) is die vlagdraer en nasionale lugredery van Australië en sy grootste redery volgens vlootgrootte, internasionale vlugte en bestemmings na gevlieg.[8][9][10] Die naam was oorspronklik "QANTAS", 'n akroniem vir "Queensland and Northern Territory Aerial Services". Dit dra die bynaam "The Flying Kangaroo" en is die derde oudste in die wêreld wat nog in bedryf is.[11][12][13] Dit is in November 1920 gestig en het in Mei 1935 met internasionale passasiersvlugte begin. Qantas is 'n stigterslid van die Oneworld-lugrederyalliansie.[14]

Die lugredery se hoofkantoor is in die Qantassentrum in die voorstad Mascot van Sydney, aangrensend aan sy hoofspil by die Sydney-lughawe. Teen Maart 2014 het Qantas 'n 65%-aandeel van die Australiese binnelandse mark gehad en 18,7% van alle passasiers van en na Australië vervoer.[15][16][17] Verskeie filiaallugrederye werk na streeksentrums en op sommige hoofroetes binne Australië onder die QantasLink-vaandel. Qantas besit ook Jetstar, 'n laekostelugredery wat beide internasionale dienste vanaf Australië en binnelandse dienste binne Australië en Nieu-Seeland bedryf; en hou belange in 'n aantal ander Jetstar-handelsmerk-lugrederye.

  1. "QANTAS inks Strategic Marketing Partnership with Singapore Tourism Board and Changi Airport Group". Persberig. https://www.qantasnewsroom.com.au/media-releases/qantas-inks-strategic-marketing-partnership-with-singapore-tourism-board-and-changi-airport-group/. Besoek op 8 May 2018. 
  2. "Qantas Group: Singapore is our largest hub outside of Australia – Blue Swan Daily". blueswandaily.com. 14 Maart 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2018. Besoek op 8 Mei 2018.
  3. http://qantas2015.reportonline.com.au/system/files_force/downloads/full_qantas_annual_report_2015-1.pdf?download=2[dooie skakel]
  4. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named HQ
  5. 5,0 5,1 "Our leadership". Qantas Group. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2019. Besoek op 24 April 2019.
  6. "Qantas Annual Report 2019" (PDF). Qantas Airways Ltd. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 27 November 2020. Besoek op 13 Desember 2019.
  7. "Qantas Group Data Book 2019" (PDF). Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 19 Maart 2020. Besoek op 20 Maart 2020.
  8. "Qantas reports record annual loss". BBC News. 28 Augustus 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Desember 2014. Besoek op 21 Februarie 2015.
  9. Butler, Ben (17 Maart 2020). "Airlines in crisis: Virgin and Qantas under pressure as government hints at support package". The Guardian (in Engels). ISSN 0261-3077. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Junie 2020. Besoek op 3 Mei 2020.
  10. Topham, Gwyn (17 Junie 2012). "Airline industry faces grim year as Gulf carriers take over the world". The Observer (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Julie 2012. Besoek op 19 Februarie 2013.
  11. (en) "Qantas frequent flyers get microchip cards, heralding new era in faster travel". The Independent. 13 November 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Februarie 2013. Besoek op 28 Maart 2014.
  12. "Qantas frequent flyers get microchip cards, heralding new era in faster travel". The Independent. 13 November 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Augustus 2012.
  13. "Oldest Airlines in the World That Are Still Operating". World Atlas. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 April 2019. Besoek op 24 November 2018.
  14. "Five leading airlines to launch Oneworld global alliance". Persberig. Archived from the original on 15 Julie 2011. https://web.archive.org/web/20110715002430/http://www.oneworld.com/ow/news/details?objectID=1271. Besoek op 5 Augustus 2009. 
  15. "Qantas Overview" (in Engels). Airreview.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Augustus 2018. Besoek op 17 Januarie 2012.
  16. "Qantas International's market share slips as capacity growth slows". The Australian. Besoek op 17 Junie 2015.
  17. In Detail, Here's why Alan Joyce says Qantas must defend its 65% marketshare Geargiveer op Wayback Machine Business Insider 5 Maart 2014.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search