Qonce

Qonce / King William’s Town
Straattoneel in Qonce
Straattoneel in Qonce
Qonce / King William’s Town is in Oos-Kaap
Qonce / King William’s Town
Qonce / King William’s Town
 Qonce / King William’s Town se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°53′S 27°24′O / 32.883°S 27.400°O / -32.883; 27.400
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
MunisipaliteitBuffalo City
Stigting1835
Oppervlak
 • Totaal65,52 km2 (25,30 vk. myl)
Hoogte
398 m (1 306 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal34 019
 • Digtheid519/km2 (1 340/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense5.6%
 • Indiërs/Asiërs2.5%
 • Bruin mense25.6%
 • Swart mense65.3%
 • Ander0.9%
Taal (2011)
 • Xhosa 54.5%
 • Afrikaans 27.3%
 • Engels 13.7%
 • Ander 4.4%
Poskode (strate)
5601
Poskode (posbusse)
5600
Skakelkode043
Qonce se Presbiteriaanse kerk is geleë in Alexandraweg.
Die Rooms-Katolieke kerk Sacred Heart in Qonce.
Qonce se Sendingmuseum.
Die hoofgebou van die Amathole-museum in Qonce, vroeër die Kaffrarian Museum, die tuiste van die beroemde seekoei Huberta.
Die geskiedkundige dorpseël
Die Metodistekerk.
Die dorp is ryklik bedeeld aan geskiedkundige geboue, soos die landdroskantoor.
Die ou gedeelte van die Grey-hospitaal. Die groot nuwe gedeelte is links van die ou gebou sigbaar.

Qonce of King William’s Town is 'n een van die vyf grootste dorpe in die Suid-Afrikaanse provinsie Oos-Kaap. Dit lê naby die hawestad Oos-Londen en grens aan die provinsiale hoofstad Bhisho, en vorm saam met dié twee stede en Mdantsane die munisipaliteit Buffalo City, na aanleiding van die Buffelsrivier. Die N2 nasionale pad gaan deur die dorp.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Qonce / King William's Town". Sensus 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search