Rachael Taylor

Rachael Taylor
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Rachael May Taylor[1]
Geboorte 11 Julie 1984 (1984-07-11)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en skryfster
Aktiewe jare 2004–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rachael Taylor (gebore 11 Julie 1984) is 'n Australiese aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Transformers (2007), Red Dog (2011), The Darkest Hour (2011), en The Loft (2014).

  1. "Hansard of the Legislative Council / Rachael May Taylor" (in Engels). Kerry Finch. 3 September 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 November 2019. Besoek op 28 Julie 2013.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search