Ramses I

Ramses I
Paramessoe, Menpehtire
Farao van die 19de Dinastie
Periode 1292-1290 v.C. of 1295-1294 v.C.
Voorganger Horemheb
Opvolger Seti I
Vader Seti
Gade(s) Sitre
Oorlede 1290 v.C.
Ramses I in Egiptiese hiërogliewe
Serech of Horusnaam
G5
E1
D44
M13M23tiiY1
Z2
Nebty-naam
G16
N28
D36
Y1
m&t M23A44W19it
Aa15
U15
Goue Horus-naam
G8
smn
n
U32Aa11
M3
Aa1(tD54N23)
Praenomen of troonnaam
M23
t
L2
t
ra
mn
F9
t t
Nomen of geboortenaam
G39N5
 
ramsssww
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte

Menpehtire Ramses I was die stigter van die 19de Dinastie van Antieke Egipte. Die datums van sy kort bewind is nie heeltemal seker nie, maar die tydperk laat 1292-1290 v.C. word dikwels genoem,[1] asook 1295-1294 v.C.[2] Hoewel hy die stigter van die dinastie was, was sy kort bewind eintlik die oorgang van die bewind van Horemheb, wat Egipte tydens die laat 18de Dinastie gestabiliseer het, en die heerskappy van die magtige farao's van die daaropvolgende dinastie, veral sy seun Seti I en kleinseun Ramses II, onder wie Egipte nuwe hoogtes bereik het.

  1. Von Beckerath, Jürgen. Chronologie des Äegyptischen Pharaonischen (Mainz: Phillip von Zabern, 1997), bl. 190
  2. Rice, Michael (1999). Who's Who in Ancient Egypt. Routledge.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search