Rathlin

Rathlin
Inheemse naam: Rathlin Island (Engels), Reachlainn (Iers), Racherie (Ulster-Skots)
'n Valskleurfoto van Rathlin wat as deel van NASA se Landsat-program geneem is, met die kus van die graafskap Antrim in die suide, en die suidpunt van die Skotse Kintyre-skiereiland in die ooste
'n Valskleurfoto van Rathlin wat as deel van NASA se Landsat-program geneem is, met die kus van die graafskap Antrim in die suide, en die suidpunt van die Skotse Kintyre-skiereiland in die ooste
Geografie
Ligging Noordooskus van Ierland
Koördinate 55°17′32″N 6°11′30″W / 55.29222°N 6.19167°W / 55.29222; -6.19167

Hoogste punt Slieveard
Administrasie
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Landsdeel Noord-Ierland

Demografie
Bevolking 154

Bevolkingsgroepe Noord-Iere

Rathlin (afgelei van Iers: Reachlainn) is 'n eiland en civil parish langs die kus van die Noord-Ierse graafskap Antrim, geleë in die Noordkanaal. Dit is die mees noordelike punt van Noord-Ierland en sy enigste bewoonde see-eiland met 'n bevolking van sowat 150.

Rathlin het vanweë sy geografiese ligging historiese en kulturele bande met Noord-Ierland en Skotland en het oorspronklik deel uitgemaak van die koninkryk Dál Riata.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search